Tuis

 

VKN is vir ons ‘n geloofsaak en ons gee al die lof en die eer aan ons Skepper 

Die beste aandelebeleggingsgeleentheid vir persone wat uitgenooi word en wat Orania se ideale ondersteun.
   
 Twee tipe beleggings word op uitnodiging aangebied:
 
1.Vluytjeskraal-Noord Beleggings is in die lewe geroep om persone wat bedrae van R1000 tot R100 000 of meer tot hulle beskikking het, geleentheid te gee om in die aankoop en ontwikkeling van Gedeelte 14 en Restant van Gedeelte 3 van die Plaas Vluytjeskraal 149 in die Afdeling Hopetown, Noord-Kaapprovinsie, saam 284,9645 hektaar groot, (“die Plaas”) te belê. (Inligtingsblad)
 
 
 
 
  2. Vluytjeskraal Noord Boerdery en Ontwikkeling Beperk  beplan die ontwikkeling van erwe op die eiendom geleë te Gedeelte 14 en Restant van Gedeelte 3 van die Plaas Vluytjeskraal 149 in die Afdeling Hopetown, Noord-Kaap Provinsie, saam 284,9645 hektaar groot (“die Plaas”).(Eiendomblad)
 Drie ontwikkelings word ter aanvang beoog, wat elkeen in fases gedoen sal word:
1. ‘n Oewerontwikkeling
2  ‘n Eko landgoed
3  ‘n Kleindorp
Elk met toepaslike argitektoniese riglyne

 Regte op grond in die voorgenome ontwikkelings sal by wyse van ‘n Aandeleblokskema vestig.

 

Facebook : http://www.facebook.com/pages/Vluytjeskraal-Noord/2543272146

Comments are closed.