053 050 1114 info@vkn.co.za

Beplanning

Watter ontwikkelinge word op die Plaas beoog?

‘n Oewerontwikkeling aan die Oranjerivier (O-blok), ‘n Eko Landgoed teen die koppie en ‘n kleindorp(D-blok) is die eerste aspekte van die beoogde ontwikkeling. Die boerdery met die spilpunt en besproeiingsregte word voortgesit, tans word dit aan bewese Orania-boere verhuur. Verdere boerdery-aktiwiteite kan bykom. Op die langer termyn word kommersiële ontwikkeling op strategiese plekke en industriële erwe waar die grondgehalte swakker is, in die vooruitsig gestel.

Ontwikkelingsuitleg      Foto 1

Ontwikkelinguitleg

 

O-Blok rivieroewer erwe wissel van 1000vk/m tot 2500 vk/m. 

‘n 1,4km rivierfront.              

 

                                 

 

 

 

 

 

Voorstelling van ontwikkeling

Oewer voorstelling

 

 

 

 

Klein Dorpie Ontwikkeling is ook bykans op die rivierfront. Hulle het ook deelname en toegang tot die rivier op ‘n gemeenskaplike gebied. N Vakansieoord is ook reeds gevestig op die gemeenskapsgebied.Sien rivierpark.

 Erwe wissel vanaf 400 – 720 vk/m met sagte grondformasie

D-Erwe

 

 

 

 

 

 

Eco-Voetspoorerwe (soos in foto l ) is totaal vir die veld liefhebber met gevestigde klienwild en fantastiese uitsig.

kleiner erwe wat beplan word aan die voet van die koppie is tans beskikbaar 
 
 

Besoekers 469