Fotoboek oor Orania se geskiedenis “KLIPPE VERTEL” Deur Dr. Manie Opperman
Dit handel oor Orania se rotsgravures
Die verhaal van Boesman jagters, Wittrekboere,Die Anglo-Boereoorlog en veel meer.
Begeleide staproetes word ook aangebied vir die besigtiging na bogenoemde geskiedkundigheid.
Navrae vir die betelling van die boek en vir toerbesprekings kontak Tel: 0832258199 of 0532070004
Vonkpos : epog@orania.co.za
Besoekers 738