053 050 1114 info@vkn.co.za

Cookie Policy (ZA)

Wetlike privaatheidsbeleid wat aan POPI voldoen

Deur hierdie webwerf te besoek, erken u hiermee dat u die volgende Vrywaring van Beskerming van Persoonlike Inligting (POPI) aanvaar.

VKN sal alle redelike maatreëls tref om die persoonlike inligting van gebruikers te beskerm en vir die doel van hierdie vrywaring word ‘persoonlike inligting’ omskryf soos uiteengesit in die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000 (‘PAIA’) en die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013 (“POPI”).

Volgens hierdie definisies verwys persoonlike inligting na inligting wat u spesifiek identifiseer of op u betrekking het, byvoorbeeld u naam, ouderdom, geslag, geboortedatum en kontakinligting (epos en telefoon).

VKN versamel, stoor en gebruik die gebruiker se inligting hoofsaaklik vir die volgende doeleindes:

  • Om VKN aktiwiteite te kommunikeer.
  • Om dienste aan die gebruiker te lewer soos deur die gebruiker versoek word.
  • Om statistiese inligting oor bladkyke en kliekpatrone saam te stel.

Persoonlike inligting word slegs vir die tydperk gebruik om enige transaksie of bespreking te voltooi. Na voltooiing of kansellasie vanaf enige party word dit van die databasis permanent verwyder.

Besoekers 219